16 Oct 09

Lineé & Graeme

Wedding in Betty’s Bay

Photographer: Deon Lourens

“Hi Liezl! Die troue het so perfek uitgedraai – baie baie dankie vir jou aandeel daarin. Alles was perfek – set-up op die strand, Leonore hulle, Alaric… Craig se kos was fantasties! Het vreeslik baie komplimente gekry. Ek sal vir jou ‘n paar fototjies stuur sodra Deon klaar is daarmee. Weereens, verskriklik baie dankie vir al jou harde werk en moeite – ons sal jou beslis aanbeveel by ons vriende wat nog moet trou. Baie groete”